Haufiku ontken uitbetaling van N$1 miljard
Berigte dat die minister van gesondheid en maatskaplike dienste, dr. Bernard Haufiku N$1 miljard aan ongeregistreerde verskaffers betaal het wat ook nie geregistreer was om BTW te betaal nie, is vals.
Die ministerie sê in 'n verklaring by monde van die waarnemende permanente sekretaris, me. Petronella Masabane, die bedrag is N$981 025 en wat BTW insluit.
Die ministerie sê in 'n verklaring by monde van die waarnemende permanente sekretaris, me. Petronella Masabane, die bedrag is N$981 025 en wat BTW insluit.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie