Harambee-span maak skoonskip
Harambee-span maak skoonskip

Harambee-span maak skoonskip

Estelle de Bruyn
Estelle de Bruyn - Die Harambee-span van pres. Hage Geingob, het in die vroeë oggendure
Maandag skoonskip gemaak en die top vier leierskapposisies van Swapo
ingepalm.

Geingob het gemaklik sand in die oë van sy teenstaanders, Jerry Ekandjo en
Nahas Angula geskop toe hulle onderskeidelik 574, 153 en 39 stemme behaal
het.

Me. Netumbo Nandi-Ndaitwah is geoormerk om waarskynlik Namibië se eerste
vroulike president te word, nadat Geingob se tweede termyn verstryk. Sy is
as visepresident van die party verkies en is in lyn om Geingob as party- en
nasionale president op te volg. Me. Pendukeni Iivula-Ithana moes met 194
stemme en mnr. Hemuth Angula met 20 stemme tevrede wees.

Me. Sophia Shaningwa het met 532 stemme teenoor die 243 van mnr. Armas
Amikwiyu die pyp gerook om Swapo se sekretaris-generaal te word.

In die wedloop om die adjunksekretaris-generaal het mnr. Marco Hausiku 545
stemme op hom verenig teenoor die 118 van me. Petrina Haingura en die 102
van me. Martha Namundjebo-Tilahun.

Kommentaar

Republikein 2024-04-20

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

LaLiga: Athletic Club 1 vs 1 Granada SerieA: Cagliari 2 vs 2 Juventus | Genoa 0 vs 1 SS Lazio Katima Mulilo: 17° | 34° Rundu: 17° | 34° Eenhana: 18° | 35° Oshakati: 20° | 35° Ruacana: 18° | 35° Tsumeb: 19° | 33° Otjiwarongo: 17° | 31° Omaruru: 19° | 34° Windhoek: 17° | 31° Gobabis: 18° | 31° Henties Bay: 17° | 23° Wind speed: 18km/h, Wind direction: S, Low tide: 07:53, High tide: 14:09, Low Tide: 19:53, High tide: 02:00 Swakopmund: 16° | 19° Wind speed: 18km/h, Wind direction: SW, Low tide: 07:51, High tide: 14:07, Low Tide: 19:51, High tide: 02:00 Walvis Bay: 19° | 26° Wind speed: 24km/h, Wind direction: SW, Low tide: 07:51, High tide: 14:06, Low Tide: 19:51, High tide: 02:00 Rehoboth: 18° | 31° Mariental: 22° | 33° Keetmanshoop: 23° | 35° Aranos: 20° | 32° Lüderitz: 18° | 34° Ariamsvlei: 23° | 37° Oranjemund: 15° | 27° Luanda: 27° | 30° Gaborone: 19° | 32° Lubumbashi: 17° | 26° Mbabane: 15° | 28° Maseru: 11° | 26° Antananarivo: 13° | 25° Lilongwe: 16° | 26° Maputo: 20° | 31° Windhoek: 17° | 31° Cape Town: 16° | 21° Durban: 18° | 28° Johannesburg: 16° | 28° Dar es Salaam: 24° | 29° Lusaka: 18° | 28° Harare: 15° | 28° #REF! #REF!