Handelsoorlog tussen VSA, China afgeweer
Die dreigende handelsoorlog tussen China en Amerika wat die internasionale gemeenskap tot groot onrus gestem het, is voorlopig verhoed ná samesprekings tussen Beijing en Washington.
China sal sy aankoop van Amerikaanse goedere “aansienlik verhoog” het die Withuis in 'n verklaring gesê.Op sy beurt het Beijing se spesiale gesant by die samesprekings tussen
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 12:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie