Hage-verskoning met gemengde gevoelens ontvang
Meer as ’n maand nadat Operasie Kalahariwoestyn ’n lewe geëis het, het die Namibiese staatshoof die slagoffer se landgenote om verskoning gevra.
Denver Kisting – “Nou eers. Die twee lande het die seun in die steek gelaat.”So sê ’n Zimbabwiese man wat in Namibië woon oor pres. Hage Geingob se verskoning aan die buu
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 12:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie