Hage ís Swapo-president
Swapo se politburo het volgens die adjunksekretaris-generaal van die party, me. Laura McLeod, nie enige optrede teen adjunkminister Bernardus Swartbooi bespreek toe dit Maandag vergader het nie.
Estelle de Bruyn'n Ernstige vermaning is aan Swapo-lede gerig om op te hou om na die Swapo president, dr. Hage Geingob, as die waarnemende president van die party te verwys.Die adj
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 12:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie