Hage sê oor 2017
Pres. Hage Geingob het vanoggend (Woensdag) tydens sy jaareind-nuuskonferensie 'n wye oorsig oor die prestasies en uitdagings van die afgelope jaar gegee.
Hy het ook die minister van finansies, mnr. Calle Schlettwein, die minister van gesondheid en maatskaplike dienste, dr. Bernard Haufiku, die minister van onderwys, kuns en kultuur, me. Katrina Hanse-Himarwa en ander kabinetslede die kans gegee om ‘n oorsig oor hul portefeujes te gee. Dit sal gevolg word deur vraetyd waartydens elke mediahuis twee vrae gegun word.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie