Haasbekkies sê oor skool
Graad 1 is vir sommige kinders vreesaanjaend en vir ander 'n heerlike nuwe avontuur. Republikein het Woensdag met paar van hulle oor hul eerste skooldag gesels.
Bianca ||Hoases (8)
Dit is lekker om skool te gaan. Ek het al nuwe vriende gekry en ek is nie bang vir die juffrou nie.
Romeo Jaar (7)
Dit is goed om skool te gaan. Ek sal baie dinge leer. Ek sal net doen wat die meneer my sê.
Tony Tsamaseb (6)
Ek voel lekker om skool toe te gaan. Ek het al ook nuwe vriende gemaak.
Menesia ||Höebes (6)
Ek voel lekker om skool te gaan. Ek sal baie dinge leer.
Rouche Boois (7)
Dit is lekker om skool toe te gaan. Ek is nie bang vir die juffrou nie en sal net doen wat sy my sê om te doen.
Laurento ||Gaseb ( 6)
Ek hou baie van die skool. Ek wil eendag 'n stadspolisie word om diewe te vang.
Mikaela Majiedt (6)
Skool is lekker. Ek wil leer lees en skryf.
Utjiua Tjiuma (6)
Om skool te gaan, is lekker. Ek wil eendag motors ontwerp.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie