Gru-ongeluk eis 11 lewens
Elf mense is gisteraand dood in 'n kop-teen-kop-botsing naby die Simanya-nedersetting sowat 130 km wes van Rundu in Kavango-Wes. Na bewering het 'n voertuig met passasiers wat van 'n gedenkdiens afgekom teen nog 'n voertuig gebots. Die voertuie het met die impak aan die brand geslaan. Die passasiers het almal verkool.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie