Gróót dag by ECN
Die Verkiesingskommissie van Namibië (ECN) hou vandag 'n openbare sitting by sy hoofkantoor in Windhoek waartydens die bevestigde lys van politieke partye en presidensiële kandidate vir 27 November se nasionale verkiesing bekend gemaak sal word. Berig en foto's: Denver Kisting
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie