Grotes beloon vir Afrikaans
Anneli Erasmus van Erongo kry 'n Afrikoon-toekenning by die 20ste ATKV-toekenningsaand in Windhoek terwyl Des Erasmus, strydros van Afrikaanse joernalistiek, met 'n Oorkonde bekroon word vir sy werk oor 57 jaar.
Ronelle Rademeyer, nuusredakteur van Republikein, het ook erkenning vir haar werk ontvang.
Lees volgende week meer oor die toekennings in jou Afrikaanse dagblad.
Ronelle Rademeyer, nuusredakteur van Republikein, het ook erkenning vir haar werk ontvang.
Lees volgende week meer oor die toekennings in jou Afrikaanse dagblad.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie