Grote griep!
Grote griep!

Grote griep!

Rugby
Leighton Koopman

Die Stormers se seisoen is Saterdag op Nuweland in Kaapstad straks uit die waakeenheid van die Superrubgy-reeks ontslaan danksy ’n oortuigende sege met 37-20 oor die Nieu-Seelandse Blues-span.

Dít ondanks ’n rits sleutelspelers wat hulself die afgelope week in die siekeboeg bevind het weens griep. Die Kapenaars moes noodgedwonge versterking van die Vrystaat en Maties inroep vir dié stryd.

Desondanks het hulle die Blues gewys dat Nieu-Seelandse spanne nie die enigste met uitstekende lynspoed op die verdediging en aanval is nie. Hulle het die Kiwi’s heeltemal oorrompel en alhoewel daar kanse vir meer drieë vir die tuisspan was, wat dit uiteindelik ’n algehele kliniese vertoning wat die knoop deurgehak het.

Vir ’n verandering het dit ook gelyk of die Stormers se lynstaan weer klopdisselboom verloop nadat dit die afgelope paar wedstryde ook in die siekeboeg was.

Dié faset, en natuurlik die span se monster-skrum, het ’n goeie platform vir die spelers geskep om hul aanvalle te loods. Hul skrum het oudergewoonte oorheers en ’n paar goeie strafskoppe is so gewen. Vir ’n verandering het die agterspelers ook hul kant op die aanval gebring.

Waar die Stormers se voorspelers ’n amperse alleenstryd oorsee gevoer het, het die agterlyn Saterdag met sukses die voordeellyn aangeval en gate in die Blues se verdediging gevind. Dis veral Damian de Allende en EW Viljoen wat as senterpaar uitstekend gekombineer het.

Die tweestuks het hul teenstanders van die Blues, Sonny Bill Williams en Rieko Ioane, in die middelveld oorskadu. De Allende het vroeg in die stryd reeds twee kontaksituasies met Williams oorheers en dié All Black-senter twee keer op sy alie geplant toe hy met die bal gehardloop het.

Viljoen het ook kop en skouers bo Ioane, ook ’n All Black, uitgetroon en is welverdiend met twee drieë beloon. Albei dié drieë het danksy die vleuel JJ Engelbrect se aanvoorwerk gekom. Met die eerste een, sommer al in die tweede minuut, het Engelbrecht ’n bres geslaan en Viljoen was byderhand om af te rond.

Die tweede een was danksy ’n teenaanval wat Viljoen in die Stormers se kwartgebied begin het. Met die Blues op die aanval, en spelers oor aan die buitekant, het hy die bal agtertoe geklap en Engelbrecht het dit opgepik. Die vleuel het tot in die Blues se kwartgebied genael en toe hy gelak is, was Viljoen byderhand om sy tweede vyfpunter af te rond.

Maar die indrukwekkendste vertoning was Damian Willemse se goeie spel as verspreider en sy werk op die aanval en verdediging. Hy het met sy deftige aftrappe die Blues se verdediging aan die raai gehou, terwyl hy ook ’n paar harde duikslae gemaak het. Hy was ook 100% in die kol met sy skoppe pale toe.

Die Blues wou-wou in die tweede helfte met ’n terugvegpogingbegin, maar dit was die goeie verdediging van die Stormers wat hulle op hul plek gehou het. Ná die drieë wat die span in Australasië gelek het, sal hul afrigtingspan heel tevrede wees met hoe die Blues Saterdag hokgeslaan is. Die Blues-heelagter, Michael Collins, het ’n puik individuele drie gedruk, terwyl die Ioane-broers elkeen goeie spanpogings agter die pale afgerond het.

Stormers se punte: EW Viljoen (2), Raymond Rhule, Dewaldt Duvenage. Doelskoppe: Damian Willemse (4). Strafdoele: Willemse (3). Blues se punte Akira Ioane, Michael Collins, Rieko Ioane. Doelskop: Stephen Perofeta. Strafdoel: Bryn Gatland. - Netwerk24

Kommentaar

Republikein 2024-03-29

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 19° | 36° Rundu: 19° | 29° Eenhana: 19° | 29° Oshakati: 21° | 30° Ruacana: 20° | 33° Tsumeb: 19° | 29° Otjiwarongo: 16° | 29° Omaruru: 19° | 32° Windhoek: 17° | 29° Gobabis: 17° | 30° Henties Bay: 16° | 20° Wind speed: 22km/h, Wind direction: S, Low tide: 11:22, High tide: 05:24, Low Tide: 23:26, High tide: 17:46 Swakopmund: 16° | 17° Wind speed: 24km/h, Wind direction: SW, Low tide: 11:20, High tide: 05:22, Low Tide: 23:24, High tide: 17:44 Walvis Bay: 16° | 22° Wind speed: 27km/h, Wind direction: SW, Low tide: 11:20, High tide: 05:21, Low Tide: 23:24, High tide: 17:43 Rehoboth: 19° | 30° Mariental: 23° | 34° Keetmanshoop: 24° | 35° Aranos: 22° | 33° Lüderitz: 15° | 28° Ariamsvlei: 24° | 35° Oranjemund: 14° | 25° Luanda: 27° | 28° Gaborone: 20° | 32° Lubumbashi: 17° | 26° Mbabane: 16° | 21° Maseru: 11° | 29° Antananarivo: 16° | 27° Lilongwe: 17° | 27° Maputo: 20° | 28° Windhoek: 17° | 29° Cape Town: 17° | 28° Durban: 20° | 24° Johannesburg: 16° | 24° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 20° | 30° Harare: 16° | 29° Currency: GBP to NAD 23.76 | EUR to NAD 20.35 | CNY to NAD 2.61 | USD to NAD 18.88 | DZD to NAD 0.14 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.33 | EGP to NAD 0.39 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.74 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.77 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.23 | USD to DZD 134.14 | USD to AOA 832.63 | USD to BWP 13.71 | USD to EGP 47.35 | USD to KES 130.98 | USD to NGN 1415.13 | USD to ZAR 18.88 | USD to ZMW 25.01 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 74536 Up +0.85% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1528.69 Up +0.84% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 12986.94 Up +0.04% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 27559.35 Down -2.36% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 233.12/OZ UP +1.93% | Copper US$ 3.99/lb UP +0.12% | Zinc US$ 2 455.50/T UP 0% | Brent Crude Oil US$ 87.65/BBP UP +1.46% | Platinum US$ 908.62/OZ UP +1.53% Sport results: Weather: Katima Mulilo: 19° | 36° Rundu: 19° | 29° Eenhana: 19° | 29° Oshakati: 21° | 30° Ruacana: 20° | 33° Tsumeb: 19° | 29° Otjiwarongo: 16° | 29° Omaruru: 19° | 32° Windhoek: 17° | 29° Gobabis: 17° | 30° Henties Bay: 16° | 20° Wind speed: 22km/h, Wind direction: S, Low tide: 11:22, High tide: 05:24, Low Tide: 23:26, High tide: 17:46 Swakopmund: 16° | 17° Wind speed: 24km/h, Wind direction: SW, Low tide: 11:20, High tide: 05:22, Low Tide: 23:24, High tide: 17:44 Walvis Bay: 16° | 22° Wind speed: 27km/h, Wind direction: SW, Low tide: 11:20, High tide: 05:21, Low Tide: 23:24, High tide: 17:43 Rehoboth: 19° | 30° Mariental: 23° | 34° Keetmanshoop: 24° | 35° Aranos: 22° | 33° Lüderitz: 15° | 28° Ariamsvlei: 24° | 35° Oranjemund: 14° | 25° Luanda: 27° | 28° Gaborone: 20° | 32° Lubumbashi: 17° | 26° Mbabane: 16° | 21° Maseru: 11° | 29° Antananarivo: 16° | 27° Lilongwe: 17° | 27° Maputo: 20° | 28° Windhoek: 17° | 29° Cape Town: 17° | 28° Durban: 20° | 24° Johannesburg: 16° | 24° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 20° | 30° Harare: 16° | 29° Economic Indicators: Currency: GBP to NAD 23.76 | EUR to NAD 20.35 | CNY to NAD 2.61 | USD to NAD 18.88 | DZD to NAD 0.14 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.33 | EGP to NAD 0.39 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.74 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.77 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.23 | USD to DZD 134.14 | USD to AOA 832.63 | USD to BWP 13.71 | USD to EGP 47.35 | USD to KES 130.98 | USD to NGN 1415.13 | USD to ZAR 18.88 | USD to ZMW 25.01 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 74536 Up +0.85% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1528.69 Up +0.84% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 12986.94 Up +0.04% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 27559.35 Down -2.36% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 233.12/OZ UP +1.93% | Copper US$ 3.99/lb UP +0.12% | Zinc US$ 2 455.50/T UP 0% | Brent Crude Oil US$ 87.65/BBP UP +1.46% | Platinum US$ 908.62/OZ UP +1.53%