Groot opkoms by Kenia se stembusse
Vrees vir grootskaalse politieke geweldpleging was gister in Kenia aan die orde van die dag, toe Keniane stembus toe gegaan het om onder andere 'n nuwe president aan te wys.
Keniane het gister na die stembus gegaan vir een van die belangrikste verkiesings in dié land se geskiedenis.Met vrees vir politieke geweldpleging het baie Keniane egter kosvoor
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 12:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie