Groot kunstefeeste weens pandemie gekanselleer
Die Windhoek Woordfees en Omaruru Kunstefees kan gevoeg word by die lys van geleenthede wat weens die Covid-19 pandemie afgestel is.
Yandi du PlessisDie plaaslike kunsbedryf is grootliks tot stilstand geruk deur die aankoms van die coronavirus in Namibië en gepaardgaande noodtoestand en nasionale inpe
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 12:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie