Grappige Simson dans die dag om
Mnr. Simson Tuhafeni is die veiligheidswag by die Lady Pohamba Privaat Hospitaal in Windhoek wat ’n glimlag op mense se gesigte sit. Hy vermaak mense met sy danspassies en grappe terwyl hy hulle in en uit die parkeerterrein help. Lees meer op bl. 3.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie