Grappies

31 July 2020 | Menings
Van ManuB, uit De Druivelaar: “Zou ik de zaakvoerder even kunnen spreken?” “Waarover gaat het?” “Ik heb hier een rekening. . .” “Die is gisteren op reis vertrokken.” “. . .die ik wou betalen.” “Maar hij is vanmorgen al teruggekomen, Kom toch binnen!”

* * *

(Afrikaners: pas = eers; chef = bestuurder) Directeur: “Na mijn dood zal de firma pas weten wat ik voor haar gedaan heb.”

Chef: “Maakt u zich daar maar geen zorgen over, mijnheer, dan bent u veilig en wel buiten schot.” * * * Een Romein beklaagt zich bij een stadsgenoot: “Die slaaf die ik van je gekocht heb, is gestorven.”

De andere schudt de schouders: “Ik verzeker je, toen hij nog bij mij werkte, heeft hij mij nooit zoiets gelapt.”

~~~~~~~~~~~~~~~~~~

Uit ons argief van Julie 2010: Van JanO: Onderwyseres in die klas : “Wie van julle kan vir my se watter soort voël bou nie sy eie nessie nie maar lê sy eiers in 'n ander voël se nes?”

Graad 2-mannetjie : “Juffrou, dit is seker die koekoek!”

Juffrou: “Ja, jy's heeltemal reg!”

Slimmertjie: “Ja Juffrou, hy bly mos nie in 'n nessie nie. Hy bly in die groot horlosie teen die muur.”



~~~~~~~~~~~~~~~~~~

Nog kommentaar deur die Amerikaanse pres. Ronald Reagan, uit vocal.media/theSwamp:

* Hier is my strategie op die Koue Oorlog: Ons wen, hulle verloor.

* Dit is al gesê dat politiek die tweede oudste beroep is. Ek het geleer dit toon nogal ooreenkoms met die oudste.

Soortgelyk

 

Vandag se Covid-19-data

1 uur gelede | Gesondheid

'n Visuele opsomming van die inligting vir Maandag 10 Augustus 2020, soos om 15:00 vanmiddag aangekondig deur die minister van gesondheid en maatskaplike dienste, dr....

Skerp styging in gevalle in Windhoek wek kommer, sê...

2 ure gelede | Gesondheid

Die minister van gesondheid en maatskaplike dienste dr. Kalumbi Shangula het die situasie in Windhoek as "kommerwekkend" beskryf met 79 nuwe Covid-19-gevalle wat vandag in...

Twee met ivoor, velle vasgetrek

7 ure gelede | Misdaad

Twee vermeende wildmisdadigers, mnr. Gabriel Kuutondokwa Nalitje en David Simon, is verlede Maandag in Windhoek glo met drie stukke ivoor en een elk luiperd- en...

Viskwotas: Tweede Fishrot gevrees

18 ure gelede | Misdaad

Leandrea Louw op Walvisbaai - Rolspelers in die visbedryf is bekommerd dat die land in 'n tweede Fishrot-skandaal gedompel sal word as viskwotas opgeveil word....

Olifante vertrap Noorde-plase

18 ure gelede | Omgewing

Elvira Hattingh - Twee troppe olifante het sedert Donderdag en oor die afgelope naweek verwoesting op plase teen die veterinêre kordonheining in die Noordooste gesaai,...

Tossing papers, tapping buttons

18 ure gelede | Tegnologie

Justicia Shipena WINDHOEKHaving started his coding journey in grade nine at De Duine Secondary School in Walvis Bay, Joachim Shilongo recently developed a...

'Beskerm jouself en ander'

18 ure gelede | Gesondheid

Henriette Lamprecht – Die ministerie van gesondheid en maatskaplike dienste gaan beheermaatreels in Windhoek verskerp in ’n poging om die toenemende skerp styging in Covid-19-gevalle...

Weer vir 11 Augustus 2020

18 ure gelede | Weer

WEERWAAK: Koue toestande sal môre in die Suide vestig. Die nodige voorsorgmaatreëls moet getref word. BINNELAND: Gedeeltelik bewolk en matig tot warm, maar baie warm...

#Covid19SafetyChallenge closing date extended

18 ure gelede | Gesondheid

Justicia Shipena LifeLine ChildLine, through Uitani Radio, invites young people of all ages to participate in the #Covid19SafetyChallenge.This competition aims to monitor how many...