Grappies

03 December 2021 | Menings
Gesien op Facebook:

Gister sien ek 'n troukar reverse... Seker 'n egskeiding wat aan die gang is.

~~~~~~~~~~~~~~~~~~

Van ManuB, uit De Druivelaar:

“Dokter, hebt u iets tegen slapeloosheid?” “Natuurlijk, maar eerst moeten we de oorsprong van de kwaal verwijderen.” De patiënt kijkt peinzend naar de geneesheer en zegt: “Dat zal niet eenvoudig zijn, mijn vrouw houdt erg veel van de baby...”

* * *

Ik beweer niet dat ze lelijk is, maar op haar huwelijk kuste iedereen de bruidegom...

~~~~~~~~~~~~~~~~~~~

Van PieterB:

Dis wat kinders geleer het, in ons tyd van grootword:

* Jy kan nie honde vertrou om jou kos op te pas nie.

* Moenie nies terwyl iemand jou hare sny nie.

* Jy kan nie één stukkie blomkool in jou glas melk wegsteek nie.

* Maak nie saak hoe jy die koeldrank meet nie, maar jou boetie het altyd meer koeldrank as jy.

* Honde en katte hou ook nie van ertjies nie.

* * *

Wat volwassenes geleer het:

* Om 'n tiener groot te maak is soos om jellie aan 'n boom vas te spyker.

* Jy kry jou kinders miskien uit die huis uit maar nie uit jou sak nie.

* Haarkleursel is spesiaal ontwerp vir ouers met tieners.

~~~~~~~~~~~~~~~~~

Soortgelyk

 

Hardap-sluise nóg groter getrek

15 ure gelede | Omgewing

Elvira Hattingh - Die Hardapdam se sluise is om 10:30 nóg groter oopgetrek sodat dit nou 300 m³ water per sekonde uitlaat – ‘n aanpassing...

La Niña skop dalk nóú in

15 ure gelede | Weer

Elvira Hattingh – Terwyl die weerkantoor ‘n weerwaak vir vandag vir wydverspreide donderbuie oor die westelike helfte van die binneland uitgereik het, meen ‘n weerkenner...

Selfdegeslaghuwelike ly neerlaag … vir nou

15 ure gelede | Howe

Jana-Mari Smith – Drie hoërhofregters het hulle gister sterk ten gunste van die wetlike erkenning van selfdegeslaghuwelike in Namibië uitgespreek, maar het nietemin die aansoeke...

Elisenheimrivier sleep motors weg

15 ure gelede | Weer

Augetto Graig – Die Elisenheimrivier het Woensdagaand motorvoertuie saamgesleep toe dit verby die Farmers Kitchen restaurant by Gastefarm Elisenheim oorstroom het. Me. Rentia van der...

Hardap loop gou vol

15 ure gelede | Weer

Elvira Hattingh – Die Hardapdam sou na verwagting laat gisteraand 70% van sy kapasiteit bereik, wat beteken dié suidedam se sluise sou oopgetrek moes word....

kykNET se ‘Wat Dit Vat’: Hier’s die kunstenaars

15 ure gelede | Byvoegsels

Dit was pret, dit was plesier en dit was ’n malligheid op note. Toe die briljante musikant en musiekvervaardiger Loki Rothman gesê het hy gaan...

Fees van klassieke musiek ten bate van kanker

15 ure gelede | Byvoegsels

Een van die mees begaafde pianiste in Namibië, Johann van der Merwe, bied môre (22 Januarie) 'n uitvoering aan om geld in te samel om...

Working with high standards of technology

15 ure gelede | Mense

Wetumwene Shikage Not expecting to find a smooth and easy way of work, Romario Arnat describes his working experience as an eye-opener as to how...

Taking steady growing curves

15 ure gelede | Mense

Wetumwene Shikage Timothy Olivier’s passion and dedication has been a key driver in his success not only within Old Mutual, but throughout his...