Grace Mugabe van aanranding aangekla
Die vrou van pres. Robert Mugabe van Zimbabwe het glo 'n model in 'n hotel in Sandton aangerand.
Die Suid-Afrikaanse polisie het gister ondersoek ingestel na ‘n beweerde aanranding deur Zimbabwe se presidentsvrou, me. Grace Mugabe, op ‘n model in ‘n Johannesburgse hotel.
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 12:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie