Grace het haarself nooit oorgegee
Groot verwarring het Dinsdag in Suid-Afrika geheers toe dit aan die liggekom het dat me. Grace Mugabe haarself toe nooit aan die polisie oorgegee het nie, maar stil-stil die land ontvlug het.
Fikile Mbalula, minister van polisie, het Dinsdagoggend gesê Zimbabwe se presidentsvrou, me. Grace Mugabe, het haarself aan die polisie oorhandig en sou die middag om 13:00 in d
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 12:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie