Graad 11's en 12's kry op 5 Februarie hul uitslae
Graad 11's en 12's kry op 5 Februarie hul uitslae

Graad 11's en 12's kry op 5 Februarie hul uitslae

Ronelle Rademeyer
Die ministerie van onderwys, kuns en kultuur het aangekondig die graad 11's (nuwe leerplan se gewone vlak) en die graad 12's (ou leerplan se hoër vlak en gewone vlak) se eksamenuitslae word volgende Vrydag bekend gemaak.
Dit sal net ná middernag dié oggend bekend wees, het die uitvoerende direkteur, me. Sanet Steenkamp, bevestig.
Namibia Media Holdings sal die uitslae op al sy platforms beskikbaar stel - elektroniese sowel as die gedrukte media.
In die gedrukte weergawe wat Vrydag gepubliseer word, sal die kandidaat se eksamennommer en uitslae onder die skool waar die leerlinge ingeskryf was, gelys word. Geen name word gepubliseer nie - selfs ook nie aanlyn nie.
Op die dag van die uitslae, kan kandidate ook hul eksamennommer na 99099 SMS om sy of haar uitslae te ontvang.
Volg ons op ons sosialemedia-platforms vir meer inligting. En tree met ons op q.my.na/results in gesprek.

Kommentaar

Republikein 2024-04-20

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

LaLiga: Athletic Club 1 vs 1 Granada SerieA: Cagliari 2 vs 2 Juventus | Genoa 0 vs 1 SS Lazio Katima Mulilo: 16° | 35° Rundu: 16° | 34° Eenhana: 18° | 35° Oshakati: 20° | 34° Ruacana: 19° | 35° Tsumeb: 18° | 33° Otjiwarongo: 17° | 31° Omaruru: 17° | 33° Windhoek: 16° | 30° Gobabis: 17° | 31° Henties Bay: 17° | 24° Wind speed: 21km/h, Wind direction: S, Low tide: 07:53, High tide: 14:09, Low Tide: 19:53, High tide: 02:00 Swakopmund: 17° | 21° Wind speed: 23km/h, Wind direction: SW, Low tide: 07:51, High tide: 14:07, Low Tide: 19:51, High tide: 02:00 Walvis Bay: 19° | 27° Wind speed: 30km/h, Wind direction: SW, Low tide: 07:51, High tide: 14:06, Low Tide: 19:51, High tide: 02:00 Rehoboth: 18° | 32° Mariental: 21° | 34° Keetmanshoop: 23° | 34° Aranos: 20° | 34° Lüderitz: 18° | 31° Ariamsvlei: 23° | 37° Oranjemund: 16° | 27° Luanda: 26° | 29° Gaborone: 20° | 33° Lubumbashi: 15° | 26° Mbabane: 16° | 30° Maseru: 13° | 27° Antananarivo: 13° | 27° Lilongwe: 15° | 27° Maputo: 19° | 32° Windhoek: 16° | 30° Cape Town: 17° | 26° Durban: 19° | 26° Johannesburg: 18° | 29° Dar es Salaam: 24° | 29° Lusaka: 17° | 28° Harare: 14° | 29° #REF! #REF!