Gospelklanke in die park

14 September 2017 | Gebeure
Die Adoration Holy Choir vul Saterdag die Zoo-park in Windhoek met ­lofprysing en gesange. 'n DVD-opname sal ook van die verrigtinge gemaak word wat ­optredes deur gaskunstenaars soos Pride, Vuuyo, Manda Gabriel, Kasanga ­Daniel en Josefina Kameya insluit. Die optredes begin om 15:30 by die amfi­teater in die Zoo-park, met Sam Shivute wat as gasspreker sal optree. Toegang vir die publiek is N$100 per persoon. Vir meer inligting, kontak Sophia by 081 331 4391 of Charly by 081 879 1434.

Soortgelyk

 

Nujoma, Iyambo na Mnangagwa se inswering

7 ure gelede | Politiek

Estelle de Bruyn Oudpres. Sam Nujoma en adjunkpresident Nickey Iyambo sal Namibië vandag in Harare by die inswering van Zimbabwe se tweede president, mnr....

Geingob: Tye het verander

7 ure gelede | Politiek

Estelle de Bruyn > ‘n Perfekte storm. Dís hoe pres. Hage Geingob die huidige politieke klimaat beskryf het toe hy gister Swapo se kongres...

Weer vir 24 November 2017

7 ure gelede | Weer

BINNELAND: Mooi weer en warm tot baie warm in die Suide, maar bloedig warm in die Weste. Elders sal dit gedeeltelik bewolk en baie...

Omaheke-afgevaardigdes kry groen lig

7 ure gelede | Howe

Jacqueline Louw'n Dringende aansoek van vier Swapo-lede van Omaheke om 27 afgevaardigdes van hul streek uit Swapo se kongres te hou, is Woensdag in die...

MUN in hof oor Swapo-kongres

7 ure gelede | Politiek

Catherine Sasman - Die Mynwerkersunie (MUN) het in ‘n laaste poging om die verteenwoordiging van die Nasionale Unie van Namibiese Werkers (NUNW) in die Swapo-kongres...

Kalender 24 November

7 ure gelede | Kuns en vermaak

Nou aan die gang» Sluit by die FNCC aan vir die laaste akoestiese Vrydag van die jaar. Verwelkom NOVA! Hierdie duo gaan vanaand die Akoestiese...

ACC pleit vir groter kapasiteit

7 ure gelede | Politiek

Catherine Sasman - Die Teenkorrupsiekommissie (ACC) versoek die regering om genoeg geld en personeel beskikbaar te stel sodat die publiek se verwagtinge rakende die bekamping...

Vinwalvis spoel by Swakop uit

7 ure gelede | In beeld

Me. Jermanneke Havemann van Swakopmund het hierdie vinwalvis gister naby die Seaside Hotel op Swakopmund opgemerk. "Hy moes baie oor die klippe gerol het, want...

Drywer besteel glo bekende avontuurgroep

7 ure gelede | Misdaad

Ronelle Rademeyer - Die toermaatskappy Nomad Adventure Tours gaan vandag (Vrydag 25 Nov) ’n klag by die polisie teen ’n Namibiese toerbusdrywer indien wat na...