Gewilde Art Battle Namibia vanaand by Goethe-sentrum
Gewilde Art Battle Namibia vanaand by Goethe-sentrum

Gewilde Art Battle Namibia vanaand by Goethe-sentrum

Henriette Lamprecht
Die derde rondte van die gewilde Art Battle Namibia waartydens kunstenaars voor ’n gehoor hul kunswerk uit die niet skep, vind vanaand by die Goethe Instituut plaas. Die eerste groep wat om 18:00 hul slag op ’n skilderdoek gaan wys, is ’n groep leerlinge van die Hoërskole Windhoek en Cosmos, die sekondêre skool Cosmos en St. Paul’s Kollege. Daarna kom twaalf volwasse kunstenaars aan die beurt. Die kunstenaars het 20 minute om ’n kunswerk met akrielverf op die skilderdoek te skep, waarna die gehoor vir hul gunsteling stem. Die wenners in beide die hoërskool- en volwasse afdelings beweeg na die grand finale waar die wenner ’n reis losslaan vir deelname aan Art Battle International. Toegang is N$100 by die deur. -

Kommentaar

Republikein 2024-04-20

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

LaLiga: Athletic Club 1 vs 1 Granada SerieA: Cagliari 2 vs 2 Juventus | Genoa 0 vs 1 SS Lazio Katima Mulilo: 17° | 34° Rundu: 17° | 34° Eenhana: 18° | 35° Oshakati: 20° | 35° Ruacana: 18° | 35° Tsumeb: 19° | 33° Otjiwarongo: 17° | 31° Omaruru: 19° | 34° Windhoek: 17° | 31° Gobabis: 18° | 31° Henties Bay: 17° | 23° Wind speed: 18km/h, Wind direction: S, Low tide: 07:53, High tide: 14:09, Low Tide: 19:53, High tide: 02:00 Swakopmund: 16° | 19° Wind speed: 18km/h, Wind direction: SW, Low tide: 07:51, High tide: 14:07, Low Tide: 19:51, High tide: 02:00 Walvis Bay: 19° | 26° Wind speed: 24km/h, Wind direction: SW, Low tide: 07:51, High tide: 14:06, Low Tide: 19:51, High tide: 02:00 Rehoboth: 18° | 31° Mariental: 22° | 33° Keetmanshoop: 23° | 35° Aranos: 20° | 32° Lüderitz: 18° | 34° Ariamsvlei: 23° | 37° Oranjemund: 15° | 27° Luanda: 27° | 30° Gaborone: 19° | 32° Lubumbashi: 17° | 26° Mbabane: 15° | 28° Maseru: 11° | 26° Antananarivo: 13° | 25° Lilongwe: 16° | 26° Maputo: 20° | 31° Windhoek: 17° | 31° Cape Town: 16° | 21° Durban: 18° | 28° Johannesburg: 16° | 28° Dar es Salaam: 24° | 29° Lusaka: 18° | 28° Harare: 15° | 28° #REF! #REF!