Gevorderde vlak by 120 skole aangebied
Die huidige graad 11-leerlinge moet voorberei om aan die minimum-vereistes te voldoen om vir die eerste Namibiese Senior Sekondêre Sertifikaat op Gevorderde Aanvullende Vlak in aanmerking te kom.
Henriette Lamprecht – Nege jaar ná die nasionale onderwyskonferensie waar die saadjie geplant is vir die hervorming van die nasionale leerplan vanaf preprimêr tot by graad 12,
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 12:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie