Geingob vergewis hom van Hepatitis-E-situasie
Maria Eiseb - Pres. Hage Geingob het vanoggend (Vrydag) 'n besoek gebring aan die Havana-nedersetting by Windhoek waar Hepatitis E einde verlede jaar uitgebreek het om ondersoek te doen na die situasie daar.
'n Cholera-geval is ook onlangs daar aangemeld.
Dié woonbuurt is sedertdien skoongemaak om die algemene higiëne te verbeter.
Die president was ook by die Katutura-staatshospitaal waar 'n saal vir moontlike cholera-gevalle ook intussen ingerig is.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie