Geingob spreek VN vanmiddag toe
Pres. Hage Geingob spreek die 73ste algemene sitting van die Verenigde Nasies (VN) vanmiddag (Woensdag) om 15:00 Namibiese tyd toe.
Namibiërs wat na sy toespraak wil later, kan dit aanlyn regstreeks op die webtuiste webtv.un.org volg.
Namibiërs wat na sy toespraak wil later, kan dit aanlyn regstreeks op die webtuiste webtv.un.org volg.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie