Geingob: Regering vat korrupsie vas
Ronelle Rademeyer - Pres. Hage Geingob het vanmiddag (Woensdag) tydens sy staatsrede in die parlement gesê die regering toon telkemale dat hy nie korrupsie duld nie en korruptes vasvat.
"Korrupsie en medepligtigheid aan korrupsie sal wees wanneer die regering sy oë hiervoor sluit of ander pad kyk. Ons het egter daadwerklik opgetree. Ons het die spreekwoordelike bul - in hierdie geval korrupsie - by die horings gepak."
Foto: Yochanaan Coetzee

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie