Geingob maan oor voorvaderlike grondeise
Die president het gewaarsku emosies oor voorvaderlike grondeise kan ’n burgeroorlog aanvuur.
Jemima Beukes - President Hage Geingob het gewaarsku die emosionele kwessie van voorvaderlike grondeise, indien dit vir politieke gewin gebruik word, kan ’n burgeroorlog ontketen
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 12:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie