Geingob klap die sweep
Met die aanvang van die jaar waarin rekenskap gegee sal word, het pres. Hage Geingob ingrypende veranderinge aan sy kabinet aangekondig.
Estelle de Bruyn Pres. Hage Geingob het gister tydens die eerste kabinetsitting dit hard en duidelik gestel dat hy die stryd teen korrupsie en onbevoegdheid ernstig opneem. Hy het
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 12:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie