Geingob gekap oor Fishrot-mediakonferensie
Swapo is opnuut onder skoot oor sy hantering van ’n byeenkoms om klarigheid te verskaf oor of die party by ’n viskwotaskandaal baat gevind het al dan nie.
Denver Kisting – Die uitvoerende direkteur van die Instituut vir Openbare Beleidsnavorsing (IPPR), mnr. Graham Hopwood, sê Sondag se Swapo-nuuskonferensie oor die Fishrot-skanda
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 12:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie