Geingob en Lubowski begrawe strydbyl vir eers
Geingob en Lubowski begrawe strydbyl vir eers

Geingob en Lubowski begrawe strydbyl vir eers

Denver Kisting
Denver Kisting – Die afgelope twee weke is die raaiselagtige omstandighede rondom die sluipmoord van ’n Swapo-aktivis, adv. Anton Lubowski, opnuut op die spits gedryf.

Lubowski se weduwee, me. Gabrielle Lubowski, het ’n herrie laat ontstaan toe sy onthul het pres. Hage Geingob was glo die laaste mens wat met haar man gepraat het ure voor sy dood op 12 September 1989.

Omdat hy glo sedertdien weier om haar oor dié gesprek te woord te staan, sukkel sy met afsluiting, het me. Lubowksi gesê.

Geingob het teruggekap en gesê sy lieg en belaster hom. Sy prokureur, mnr. Sisa Namandje, het gewaarsku as sy nie teen Woensdag haar stellings terugtrek en onvoorwaardelik om verskoning vra nie, staar ’n lastereis haar in die gesig.

Sy het Woensdagmidddag met een sin aan dié eis voldoen.

Kommentaar

Republikein 2024-04-20

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

LaLiga: Athletic Club 1 vs 1 Granada SerieA: Cagliari 2 vs 2 Juventus | Genoa 0 vs 1 SS Lazio Katima Mulilo: 16° | 35° Rundu: 16° | 34° Eenhana: 18° | 35° Oshakati: 20° | 34° Ruacana: 19° | 35° Tsumeb: 18° | 33° Otjiwarongo: 17° | 31° Omaruru: 17° | 33° Windhoek: 16° | 30° Gobabis: 17° | 31° Henties Bay: 17° | 24° Wind speed: 21km/h, Wind direction: S, Low tide: 07:53, High tide: 14:09, Low Tide: 19:53, High tide: 02:00 Swakopmund: 17° | 21° Wind speed: 23km/h, Wind direction: SW, Low tide: 07:51, High tide: 14:07, Low Tide: 19:51, High tide: 02:00 Walvis Bay: 19° | 27° Wind speed: 30km/h, Wind direction: SW, Low tide: 07:51, High tide: 14:06, Low Tide: 19:51, High tide: 02:00 Rehoboth: 18° | 32° Mariental: 21° | 34° Keetmanshoop: 23° | 34° Aranos: 20° | 34° Lüderitz: 18° | 31° Ariamsvlei: 23° | 37° Oranjemund: 16° | 27° Luanda: 26° | 29° Gaborone: 20° | 33° Lubumbashi: 15° | 26° Mbabane: 16° | 30° Maseru: 13° | 27° Antananarivo: 13° | 27° Lilongwe: 15° | 27° Maputo: 19° | 32° Windhoek: 16° | 30° Cape Town: 17° | 26° Durban: 19° | 26° Johannesburg: 18° | 29° Dar es Salaam: 24° | 29° Lusaka: 17° | 28° Harare: 14° | 29° #REF! #REF!