Geen verligting vir konstruksie
Jo-Maré Duddy – Februarie was ‘n voortsetting van Januarie – én die afgelope jaar – se power bousyfers vir Windhoek.
Die jongste data wat deur die munisipaliteit van Windhoek vrygestel is, toon 231 bouplanne is in die eerste twee maande van vanjaar in die hoofstad goedgekeur, 22,5% minder as die totaal vir Januarie en Februarie 2016.
IJG Securities se ontleding van die jongste data toon 75% van bouplanne wat die groen lig gekry het, was vir aanbouings by bestaande eiendom.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie