Geen uitdaging te groot!
Mnr. Fillipus Shambwangala en sy lewensmaat, me. Hilde Kadila, by hul seun, Bromeus, op die “verhoog” in hul tuin. Die paartjie het ’n groentetuin in die Havana- informele nedersetting gekweek, waarvan hulle leef. Alles in hul vyfvertrek- sinkhuis het Fillipus self gemaak, insluitend ’n spoeltoilet en yskas. Foto Tanja Bause Lees meer op bl. 6
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie