Geen munte kleiner as N$5 in my visdam nie, asseblief
Geen munte kleiner as N$5 in my visdam nie, asseblief

Geen munte kleiner as N$5 in my visdam nie, asseblief

Andrew Poolman
Andrew Poolman - Moenie swaar masjinerie rondbeweeg of onderwater duik terwyl jy hier lees nie.

Hierdie skrywe is bloot vir ligte vermaak. Alle inhoud word voetstoots gelewer, met geen waarborg verklaar of geïmpliseer betreffende die gehalte of akkuraatheid nie.

Versuim om al die instruksies en waarskuwings te volg, kan tot oombliklike sterfte lei en oortreders kan ook beboet word.

Absoluut geen verantwoordelikheid word aanvaar vir enige eksterne inhoud waarna elders verwys mag word nie.

Verstel alle sitplekke se rugleunings in die volle regop posisie en vou die tafeltjies weg.

Bly te alle tye in die veiligheid van u voertuig en moenie die wilde diere voer nie. Alarm sal geaktiveer word sodra die deur oopgemaak word.

Geen diere is skade aangedoen gedurende dié produksie nie.

Neem asseblief kennis waar die nooduitgange is.

Enige ooreenkoms met werklike persone (hetsy lewend of dood) is bloot toevallig. Name is verander om die identiteit van die onskuldiges te beskerm, tensy anders vermeld.

Jy het die reg om stil te bly. Enigiets wat jy sê, kan en sal teen jou gebruik word.

Alle vrae sal beantwoord word – mits geen antwoorde bevraagteken word nie.

Moenie gebruik indien u ooit 'n allergiese reaksie vir enige van die bestanddele ondervind het nie.

Aflewering sal nie gedoen word sonder dat posseëls ter waarde van die verskuldigde bedrag aangeheg is nie.

Waarskuwing: datums op jou kalender is inderdaad nader as wat dit lyk. Mag in 'n noodgeval as hulpmiddel gebruik word om in water te dryf.

Produk word volgens gewig verkoop en nie volgens volume nie. Inhoud mag dalk afgesak het gedurende verskeping.

Bevrediging is gewaarborg; bring dit bloot in 'n herverkoopbare toestand terug om 100% terugbetaling te kry.

Indien die toestand voortduur, raadpleeg 'n dokter.

Hou die geveg skoon. Beskerm jouself te alle tye en gehoorsaam my bevele te alle tye.

Skeur af en sluit die boonste deel saam met u betaling in.

Werklike voedingswaarde vir mens­like gebruik is nie bo alle twyfel vasgestel nie.

Waarskuwing: moenie mondelings inneem of afsluk nie. Mag irritasie veroorsaak.

Pryse mag verander sonder vooraf kennisgewing.

Moenie gebruik indien die veiligheidseël gebreek, geskeur of afwesig is nie.

Vra hulp indien u nie hier kan lees nie. In 'n noodgeval, breek die glas en druk die handvatsel ondertoe.

Hierdie kant bo. Moenie vou nie.

Op sy varsste voor die gespesifiseerde vervaldatum. Indien ingesluk, moenie vomering induseer nie.

Moenie verwyder nie. Strafbaar volgens wet.

Gebruik net in goed geventileerde areas. Moenie die voorgeskrewe dosis oorskry nie.

Geen onderdele binne wat deur die gebruiker gediens kan word nie.

Waarskuwing: inhoud is vlambaar. Net geldig by deelnemende handelaars.

Geen hemp, geen skoene, geen diens.

As u dit breek, het u dit gekoop. U hoef nie teenwoordig te wees om te wen nie.

Toegang verbode. Hou buite bereik van kinders.

Deel van 'n gebalanseerde daaglikse dieet. Slegs vir eksterne gebruik. Bewaar in 'n koel, droë plek.

Ongeldig in gebiede waar dit wetlik verbode is.

Wend alleenlik aan op die geaffekteerde liggaamsdele. Bevat geen preserveermiddels nie.

Geen uitgang. Ander beperkings mag van toepassing wees.

Moenie tuis probeer nie. Skud goed voor gebruik.

Pryswenners moet persoonlik teenwoordig wees.

Toegang tot die internet word vereis. Betreders sal vervolg word.

Was hande onder lopende water ná gebruik.

Bestuur wyer om die fietsryer. Hou matigheid voor oë.

Ontkoppel ná gebruik. Glad wanneer nat.

Kykers se diskresie word aanbeveel.

Die beoordelaars se beslissing is finaal en geen verdere korrespondensie sal gevoer word nie.

Kommentaar

Republikein 2024-03-28

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 19° | 37° Rundu: 17° | 33° Eenhana: 18° | 33° Oshakati: 20° | 31° Ruacana: 19° | 33° Tsumeb: 17° | 29° Otjiwarongo: 16° | 28° Omaruru: 18° | 31° Windhoek: 17° | 28° Gobabis: 17° | 28° Henties Bay: 16° | 19° Wind speed: 24km/h, Wind direction: S, Low tide: 10:54, High tide: 04:57, Low Tide: 22:58, High tide: 17:16 Swakopmund: 15° | 17° Wind speed: 29km/h, Wind direction: SW, Low tide: 10:52, High tide: 04:55, Low Tide: 22:56, High tide: 17:14 Walvis Bay: 16° | 22° Wind speed: 33km/h, Wind direction: SW, Low tide: 10:52, High tide: 04:54, Low Tide: 22:56, High tide: 17:13 Rehoboth: 18° | 29° Mariental: 22° | 32° Keetmanshoop: 21° | 34° Aranos: 21° | 31° Lüderitz: 15° | 29° Ariamsvlei: 23° | 34° Oranjemund: 15° | 21° Luanda: 27° | 30° Gaborone: 20° | 32° Lubumbashi: 17° | 24° Mbabane: 15° | 23° Maseru: 12° | 28° Antananarivo: 16° | 27° Lilongwe: 17° | 29° Maputo: 20° | 28° Windhoek: 17° | 28° Cape Town: 17° | 23° Durban: 21° | 25° Johannesburg: 18° | 28° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 18° | 30° Harare: 15° | 31° Currency: GBP to NAD 23.85 | EUR to NAD 20.41 | CNY to NAD 2.62 | USD to NAD 18.93 | DZD to NAD 0.14 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.33 | EGP to NAD 0.39 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.74 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.8 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.23 | USD to DZD 134.32 | USD to AOA 832.63 | USD to BWP 13.71 | USD to EGP 47.35 | USD to KES 130.98 | USD to NGN 1415.13 | USD to ZAR 18.94 | USD to ZMW 25.01 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 74536 Up +0.85% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1528.69 Up +0.84% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 12986.94 Up +0.04% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 27559.35 Down -2.36% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 233.12/OZ UP +1.93% | Copper US$ 3.99/lb UP +0.12% | Zinc US$ 2 455.50/T UP 0% | Brent Crude Oil US$ 87.65/BBP UP +1.46% | Platinum US$ 908.62/OZ UP +1.53% Sport results: Weather: Katima Mulilo: 19° | 37° Rundu: 17° | 33° Eenhana: 18° | 33° Oshakati: 20° | 31° Ruacana: 19° | 33° Tsumeb: 17° | 29° Otjiwarongo: 16° | 28° Omaruru: 18° | 31° Windhoek: 17° | 28° Gobabis: 17° | 28° Henties Bay: 16° | 19° Wind speed: 24km/h, Wind direction: S, Low tide: 10:54, High tide: 04:57, Low Tide: 22:58, High tide: 17:16 Swakopmund: 15° | 17° Wind speed: 29km/h, Wind direction: SW, Low tide: 10:52, High tide: 04:55, Low Tide: 22:56, High tide: 17:14 Walvis Bay: 16° | 22° Wind speed: 33km/h, Wind direction: SW, Low tide: 10:52, High tide: 04:54, Low Tide: 22:56, High tide: 17:13 Rehoboth: 18° | 29° Mariental: 22° | 32° Keetmanshoop: 21° | 34° Aranos: 21° | 31° Lüderitz: 15° | 29° Ariamsvlei: 23° | 34° Oranjemund: 15° | 21° Luanda: 27° | 30° Gaborone: 20° | 32° Lubumbashi: 17° | 24° Mbabane: 15° | 23° Maseru: 12° | 28° Antananarivo: 16° | 27° Lilongwe: 17° | 29° Maputo: 20° | 28° Windhoek: 17° | 28° Cape Town: 17° | 23° Durban: 21° | 25° Johannesburg: 18° | 28° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 18° | 30° Harare: 15° | 31° Economic Indicators: Currency: GBP to NAD 23.85 | EUR to NAD 20.41 | CNY to NAD 2.62 | USD to NAD 18.93 | DZD to NAD 0.14 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.33 | EGP to NAD 0.39 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.74 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.8 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.23 | USD to DZD 134.32 | USD to AOA 832.63 | USD to BWP 13.71 | USD to EGP 47.35 | USD to KES 130.98 | USD to NGN 1415.13 | USD to ZAR 18.94 | USD to ZMW 25.01 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 74536 Up +0.85% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1528.69 Up +0.84% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 12986.94 Up +0.04% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 27559.35 Down -2.36% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 233.12/OZ UP +1.93% | Copper US$ 3.99/lb UP +0.12% | Zinc US$ 2 455.50/T UP 0% | Brent Crude Oil US$ 87.65/BBP UP +1.46% | Platinum US$ 908.62/OZ UP +1.53%