Geen keer aan bitcoin
Ondanks waarskuwings dat die bateborrel kan bars, stoomroller bitcoin se prys van rekord na rekord.
Bitcoin het gisteroggend vir die eerste keer teen meer as US$12 000 (R186 000) verhandel.Dit volg ná spekulasie dat termynkontrakte gaan help om kriptogeldeenhede as 'n geldige
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 12:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie