Geen handel in renosterhorings in China
Die Chinese regering het onlangs hul 25 jaar oue verbod op die gebruik van renoster- en tierprodukte in tradisionele medisyne opgehef, maar het nou weer 'n ommekeer gemaak.
Francoise Steynberg - China sê hy gaan nou strenger beheer oor die gebruik van en handel in renosters, tiere en hul byprodukte afdwing.Dít volg nadat die Chinse regering onlangs
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 12:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie