Geen fosfaatontginning sonder klaringsertifikaat
Namibian Marine Phosphate (NMP) se beplande Sandpiper-projek vir mariene fosfaatontginning naby Walvisbaai het ‘n terugslag beleef toe die hoërhof vanoggend beveel het geen aktiwiteite mag voortgaan sonder 'n omgewingsklaringsertifikaat (ECC) nie.
Regter Harald Geier het dié bevel uitgereik 'n saak waarin die wettigheid van 'n ECC wat die maatskappy bekom het nadat dit in Julie 2011 'n mynlisensie gekry het, bevraagteken is.
Die Konfederasie vir Namibiese Visverenigings, die Namibiese Stokvisvereniging, die Vereniging vir Midwater-treilvaart en Omualu Fishing het die regsgeding in 2016 teen NMP aanhangig gemaak.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie