Geen brandstoftekort verwag
Geen brandstoftekort verwag

Geen brandstoftekort verwag

Ronelle Rademeyer
Ronelle Rademeyer – Anders as in Suid-Afrika waar 'n tekort aan diesel tans beleef word, is Namibië se brand­stofvoorraadvlakke nie onder druk nie.

So sê mnr. Harald Schmidt, uitvoerende hoof van die Namibië Oliebedryfvereniging se sekretariaat.

Hy het by navraag gereageer op die situasie in die buurland waar die Suid-Afrikaanse Vereniging vir die Petroleumbedryf (SAPIA) gesê het skerp styging in die vraag na diesel word beleef sedert die ekonomie in vlak 4 van die staat van inperking herstel begin toon het. Volgens SAPIA word KwaZulu-Natal en die binneland die ergste geraak en diesel word tans gerantsoeneer om die vraag te bestuur en om die voorraad te bewaar. Schmidt sê Namibië het nog genoeg brandstof in voorraad. “Daar het 'n boot met brandstof by ­Walvisbaai aangekom net voordat die ­inperkingsmaatreëls in werking getree het.”

Kommentaar

Republikein 2024-04-20

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

LaLiga: Athletic Club 1 vs 1 Granada SerieA: Cagliari 2 vs 2 Juventus | Genoa 0 vs 1 SS Lazio Katima Mulilo: 17° | 34° Rundu: 17° | 34° Eenhana: 18° | 35° Oshakati: 20° | 35° Ruacana: 18° | 35° Tsumeb: 19° | 33° Otjiwarongo: 17° | 31° Omaruru: 19° | 34° Windhoek: 17° | 31° Gobabis: 18° | 31° Henties Bay: 17° | 23° Wind speed: 18km/h, Wind direction: S, Low tide: 07:53, High tide: 14:09, Low Tide: 19:53, High tide: 02:00 Swakopmund: 16° | 19° Wind speed: 18km/h, Wind direction: SW, Low tide: 07:51, High tide: 14:07, Low Tide: 19:51, High tide: 02:00 Walvis Bay: 19° | 26° Wind speed: 24km/h, Wind direction: SW, Low tide: 07:51, High tide: 14:06, Low Tide: 19:51, High tide: 02:00 Rehoboth: 18° | 31° Mariental: 22° | 33° Keetmanshoop: 23° | 35° Aranos: 20° | 32° Lüderitz: 18° | 34° Ariamsvlei: 23° | 37° Oranjemund: 15° | 27° Luanda: 27° | 30° Gaborone: 19° | 32° Lubumbashi: 17° | 26° Mbabane: 15° | 28° Maseru: 11° | 26° Antananarivo: 13° | 25° Lilongwe: 16° | 26° Maputo: 20° | 31° Windhoek: 17° | 31° Cape Town: 16° | 21° Durban: 18° | 28° Johannesburg: 16° | 28° Dar es Salaam: 24° | 29° Lusaka: 18° | 28° Harare: 15° | 28° #REF! #REF!