Geen borgtog vir ‘ietermagôvelsmokkelaars’

16 May 2019 | Howe
Twee vermeende smokkelaars van ietermagôvelle is gister in die Rundu-landdroshof borgtog geweier.

Mnre. Thomas Thikoko en Ben Ndembere (albei 58) bly in aanhouding nadat hulle gister voor landdros Sonia Sampofu op verskeie klagte van die onwettige besit van en handel in beheerde wildprodukte verskyn het.

Die twee Namibiërs is Maandag by die Katenture-nedersetting in die Mukwe-kiesafdeling in die Kavango-Oosstreek in hegtenis geneem nadat hulle glo vier ietermagôvelle in hul besit gehad het.

Hulle is deur die Namibiese polisie en natuurbewaarders van die ministerie van die omgewing en toerisme in hegtenis.

Mnr. Steven Haradöeb het vir die staat verskyn en die saak is tot 15 Julie uitgestel. - Nampa

Foto Nampa

Soortgelyk

 

Kawana gee besonderhede oor viskwotas

4 ure gelede | Visserye

Nuwe aansoekers sal 56,2% van viskwotas ontvang en bestaande regtehouers die balans van 43,8%.Dr. Albert Kawana, wat as nuwe minister van visserye en mariene hulpbronne...

Namibië het nou 23 bevestigde Covid-19-gevalle

16 ure gelede | Gesondheid

Namibië se jongste bevestigde geval van Covid-19 (nr. 23) is 'n 38-jarige Namibiese vrou wat op 23 Mei vanaf Dar es Salaam, Tanzanië na Namibië...

The cream of the crop

16 ure gelede | Mense

Ester KamatiMonica Gwala (Niilenge), the owner of Mo-nize Farmstead Fresh Produce, is the only entrepreneur amongst six siblings, specifically in the field of agriculture –...

Namibië oper, Walvis toe

16 ure gelede | Regering

Denver Kisting – Die staatshoof, pres. Hage Geingob, sê fase 3 wat Dinsdag in werking tree, gaan van Namibiërs vereis om groter verantwoordelikheid vir hul...

Baie meer as miljard vir Air Nam nodig

16 ure gelede | Regering

Ronelle Rademeyer – Die N$984,6 miljoen wat in die nuwe boekjaar uit die belastingbetaler se sak na die nasionale redery gaan vloei, sal net “die...

Weer vir 29 Mei 2020

16 ure gelede | Weer

BINNELAND: Koud in die oggend, andersins sonnig en matig tot warm, maar warm tot baie warm in die Noorde.KUS: Sonnig en matig tot warm. GETYE...

Ouwêreldse vermaak by 'nuwe' inryteater

16 ure gelede | Kuns en vermaak

Yandi du PlessisDalk is jy al keelvol vir Netflix of ShowMax, of bloot net uitgekuier om by die huis te sit. Dalk verlang jy na...

Vier 'renosterstropers' verskyn in camera

16 ure gelede | Misdaad

Francoise Steynberg – Vier van die agt verdagtes wat vandeesweek in verband met renosterstropery en -horingsmokkelary vasgetrek is, het gister in camera in die streekshof...

San gebruik spaargeld vir wateraanleg

16 ure gelede | Omgewing

Die San-gemeenskap in die N‡a Jaqna-bewaringsgebied se water­infrastruktuur is al vir jare 'n uitdaging. Water is 'n skaarste in Namibië en inwoners van dié bewarings­gebied...