Geen borg vir rugby-afrigter

12 March 2019 | Misdaad
Borgtog is geweier tydens die eerste hofverskyning van Roger Thompson (35), voormalige afrigter van die Namibiese o.20-rugbyspan.
Thompson, wat Sondag in hegtenis geneem is, is aangekla van huisbraak met die voorneme om te steel, asook op twee klagte van die gebruik van ’n voertuig sonder die eienaar se toestemming.
Thompson sal op 10 Mei weer in die hof verskyn, wanneer hy ’n aansoek om borgtog kan indien. Hy het aangedui dat hy vir sy eie regsverteenwoordiging sal betaal.

Soortgelyk

 

Sommige dele van Windhoek sonder water, elektrisiteit

1 uur gelede | Plaaslik

Vyf woonbuurte in Windhoek is tans sonder water, terwyl dele in Katutura nie elektrisiteit het.Lydia Amutenya, woordvoerder van die munisipaliteit, sê in ‘n verklaring waterlewering...

Man (75) verkrag glo sesjarige

2 ure gelede | Misdaad

’n Man wat glo geestelik gestremd is, het Saterdag na bewering ’n sesjarige meisie in die Omhokolo- nedersetting verkrag. Die 75-jarige man is familie...

Ses sterf in vroeë oggendure

12 ure gelede | Ongelukke

Tanja Bause 'n Motorongeluk tussen Windhoek en Okahandja het gister om 05:45 die lewens van ses mense geëis.Vyf mense was in 'n sedan van...

Katrina se skoonsuster verhuur glo lyshuis

12 ure gelede | Howe

Denver Kisting Die hoërhof in Windhoek het gister gehoor 'n skoonsuster van me. Katrina Hanse-Himar­wa het glo 'n huis, wat sy wederregtelik onder die...

Weer vir 12 Maart

12 ure gelede | Weer

BINNELAND: Gedeeltelik bewolk en baie warm in die verre noordooste met 'n paar donderbuie, andersins sonnig en warm tot baie warm. KUS: Gedeeltelik bewolk en...

Steytler verlaat Staatshuis

12 ure gelede | Regering

Dr. Alfredo Hengari, die president se woordvoerder, het in 'n bondige verklaring gesê Steyt­ler het verlede Maandag reeds bedank.Dit was ook sy laaste werkdag, het...

Vrae oor Boeing ná tweede ramp

12 ure gelede | Ongelukke

Ronelle Rademeyer Terwyl dit gister bekend geword het die twee vlugopnemers van die splinternuwe Boeing 737 Max 8 is op die ramptoneel van vlug ET302...

Bekende rugby-afrigter verskyn op diefstalklag

12 ure gelede | Howe

Andrew Poolman'n Voormalige afrigter van ­Namibiese nasionale rugby­spanne op senior en junior vlak verskyn vanoggend in die Windhoekse landdroshof, nadat hy Sondag op aanklag van...

Vakbonde: SADC moet by Zim ingryp

12 ure gelede | Arbeid

Augetto Graig - Dis hoog tyd dat die Suider-Afrikaanse Ontwikkelingstreek (SADC) se arbeidsministers by die krisis in Zimbabwe ingryp.Dít volgens me. Zingiswa Losi, president van...