Gebrek aan kwaliteitsorg dra by tot hou00eb sterftes
Gebrek aan kwaliteitsorg dra by tot hou00eb sterftes

Gebrek aan kwaliteitsorg dra by tot hoë sterftes

'n Gebrek aan gekwalifiseerde verpleegsters en gesondheidswerkers was 'n reuse-struikelblok vir private gesondheidsdiensverskaffers om hul dienste tydens die derde Covid-golf uit te brei.
Henriette Lamprecht
Henriette Lamprecht – 'n Gebrek aan beplanning vir en verskeie uitdagings tot die verskaffing van kwaliteitsorg het bygedra tot die hoë aantal sterftes tydens die derde golf van die Covid-19-pandemie in Namibië.

Namibië het meer as 1 300 sterftes per miljoen, meer as dubbel die globale gemiddeld, aangeteken.

Veral die gebrek aan gekwalifiseerde verpleegsters en gesondheidswerkers was 'n reuse-struikelblok vir private gesondheidsdiensverskaffers om hul dienste uit te brei.

Daarmee saam was die ondersteuning van die ministerie van gesondheid en maatskaplike dienste, mediese fondse en plaaslike owerhede minimaal. Dit is dan ook dié gebrek aan ondersteuning en goedkeuring van regeringskant, wat pogings tot uitbreiding aan die kant van die private sektor erg gekortwiek het, met sommige wat noodgedwonge tydelike strukture opgerig het waar hulle op vrywilligers met geen mediese opleiding moes staatmaak om te help.

Volgens 'n opname deur die Namibiese Private Praktisynsforum onder sy lede oor hul ervaring tydens die derde golf, is die staat se mediese fonds (Psemas) as swakste mediese skema ter ondersteuning van sy lede uitgesonder. Die Vereniging vir Namibiese Mediese Fondse (NAMAF) se stelsel vir standaardtariewe wat tariewe vasstel wat deur alle mediese fondse (ingesluit Psemas) gevolg moet word, is ook volgens respondente onvoldoende om vir die behandeling te betaal wat deur die hoë aantal gevalle tydens die derde golf vereis is.

Uit die ervaring wat deur private gesondheidsdiensverskaffers gedeel is, is daar volgens die NPPF min twyfel dat 'n gebrek aan beplanning vir en verskeie uitdagings tot die verskaffing van kwaliteitsorg 'n bydrae tot die hoë aantal sterftes in die land bygedra het.

Die dodelike derde golf het volgens respondente ook 'n gebrek aan koördinering tussen private en openbare gesondheidsgeriewe ontbloot. Hoewel die meerderheid private verskaffers van gesondheidsdienste sê daar is 'n gebrek aan voldoende geriewe in die private sektor, is geen poging aangewend om in 'n derde van die gevalle uit te brei nie.

In 'n derde van die gevalle waar pogings aangewend is om private geriewe uit te brei, was dit egter onsuksesvol. Waar pogings wél suksesvol in uitbreiding was, was private besighede die grootste ondersteuners en bydraers.

Byna 90% van die respondente was betrokke by die behandeling van Covid-pasiënte, met 36% wat erken hulle was “totaal oorweldig” deur die derde golf. Meer as die helfte (55%) het erken hulle het dit moeilik gevind om dit te hanteer. Byna 80% erken hulle was verplig om Covid-behandeling in hul onderskeie praktyke te verskaf. Dié behandeling het verder gestrek as die kapasiteit van die infrastruktuur van die betrokke praktyk.

Sowat 32% beskryf die staat se gesondheidsektor as “uiters onbekwaam” om Covid-pasiënte te hanteer. Psemas kry ook 'n “uiters onbekwaam” in die behandeling van staatspasiënte, terwyl 39% die ondersteuning van private mediese fondse as “ietwat ondersteunend” beskryf. Ten opsigte van die beste ondersteuning van dié fondse is NHP boaan die lys, gevolg deur NMC, Nammed, Renaissance en Psemas.

Die NPPF is nou besig om 'n verslag tydens die opname saam te stel en aan alle rolspelers te stuur in 'n poging om die impak van 'n onvermydelike vierde golf te verminder. Die rolspelers sluit die ministerie van gesondheid, plaaslike owerhede en mediese fondse in.

[email protected]

Kommentaar

Republikein 2024-04-25

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Premier League: Manchester United 4 vs 2 Sheffield United | Everton 2 vs 0 Liverpool | Crystal Palace 2 vs 0 Newcastle | Wolves 0 vs 1 Bournemouth | Arsenal 5 vs 0 Chelsea LaLiga: Sevilla 2 vs 1 Mallorca SerieA: AC Milan 1 vs 2 Inter Milan | AS Roma 1 vs 3 Bologna European Championships Qualifying: Coventry City 2 vs 3 Hull City | Leicester City 5 vs 0 Southampton | Middlesbrough 3 vs 4 Leeds United English Championship: Coventry City 2 vs 3 Hull City | Leicester City 5 vs 0 Southampton | Middlesbrough 3 vs 4 Leeds United Katima Mulilo: 15° | 34° Rundu: 15° | 34° Eenhana: 15° | 35° Oshakati: 17° | 34° Ruacana: 17° | 35° Tsumeb: 18° | 33° Otjiwarongo: 14° | 31° Omaruru: 17° | 34° Windhoek: 15° | 29° Gobabis: 17° | 31° Henties Bay: 15° | 21° Wind speed: 22km/h, Wind direction: S, Low tide: 10:02, High tide: 04:02, Low Tide: 22:08, High tide: 16:27 Swakopmund: 15° | 16° Wind speed: 27km/h, Wind direction: SW, Low tide: 10:00, High tide: 04:00, Low Tide: 22:06, High tide: 16:25 Walvis Bay: 15° | 23° Wind speed: 35km/h, Wind direction: SW, Low tide: 10:00, High tide: 03:59, Low Tide: 22:06, High tide: 16:24 Rehoboth: 16° | 31° Mariental: 19° | 32° Keetmanshoop: 19° | 32° Aranos: 20° | 33° Lüderitz: 14° | 25° Ariamsvlei: 18° | 31° Oranjemund: 14° | 21° Luanda: 26° | 29° Gaborone: 18° | 31° Lubumbashi: 12° | 26° Mbabane: 15° | 20° Maseru: 12° | 26° Antananarivo: 14° | 26° Lilongwe: 14° | 27° Maputo: 20° | 27° Windhoek: 15° | 29° Cape Town: 16° | 24° Durban: 18° | 23° Johannesburg: 18° | 25° Dar es Salaam: 23° | 26° Lusaka: 18° | 29° Harare: 15° | 29° Currency: GBP to NAD 23.77 | EUR to NAD 20.42 | CNY to NAD 2.63 | USD to NAD 19.03 | DZD to NAD 0.14 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.34 | EGP to NAD 0.39 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.72 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.72 | RUB to NAD 0.21 | INR to NAD 0.23 | USD to DZD 134.4 | USD to AOA 834.06 | USD to BWP 13.85 | USD to EGP 47.85 | USD to KES 134.48 | USD to NGN 1277.03 | USD to ZAR 19.03 | USD to ZMW 26.4 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 74513.94 Up +0.68% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1545.38 Up +1.53% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13281.24 Up +0.26% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 25917.59 Down -3.21% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 327.26/OZ UP +0.47% | Copper US$ 4.49/lb UP +1.32% | Zinc US$ 2 858.10/T UP 1.83% | Brent Crude Oil US$ 87.62/BBP DOWN -0.0043 | Platinum US$ 907.66/OZ UP +0.61% Sport results: Premier League: Manchester United 4 vs 2 Sheffield United | Everton 2 vs 0 Liverpool | Crystal Palace 2 vs 0 Newcastle | Wolves 0 vs 1 Bournemouth | Arsenal 5 vs 0 Chelsea LaLiga: Sevilla 2 vs 1 Mallorca SerieA: AC Milan 1 vs 2 Inter Milan | AS Roma 1 vs 3 Bologna European Championships Qualifying: Coventry City 2 vs 3 Hull City | Leicester City 5 vs 0 Southampton | Middlesbrough 3 vs 4 Leeds United English Championship: Coventry City 2 vs 3 Hull City | Leicester City 5 vs 0 Southampton | Middlesbrough 3 vs 4 Leeds United Weather: Katima Mulilo: 15° | 34° Rundu: 15° | 34° Eenhana: 15° | 35° Oshakati: 17° | 34° Ruacana: 17° | 35° Tsumeb: 18° | 33° Otjiwarongo: 14° | 31° Omaruru: 17° | 34° Windhoek: 15° | 29° Gobabis: 17° | 31° Henties Bay: 15° | 21° Wind speed: 22km/h, Wind direction: S, Low tide: 10:02, High tide: 04:02, Low Tide: 22:08, High tide: 16:27 Swakopmund: 15° | 16° Wind speed: 27km/h, Wind direction: SW, Low tide: 10:00, High tide: 04:00, Low Tide: 22:06, High tide: 16:25 Walvis Bay: 15° | 23° Wind speed: 35km/h, Wind direction: SW, Low tide: 10:00, High tide: 03:59, Low Tide: 22:06, High tide: 16:24 Rehoboth: 16° | 31° Mariental: 19° | 32° Keetmanshoop: 19° | 32° Aranos: 20° | 33° Lüderitz: 14° | 25° Ariamsvlei: 18° | 31° Oranjemund: 14° | 21° Luanda: 26° | 29° Gaborone: 18° | 31° Lubumbashi: 12° | 26° Mbabane: 15° | 20° Maseru: 12° | 26° Antananarivo: 14° | 26° Lilongwe: 14° | 27° Maputo: 20° | 27° Windhoek: 15° | 29° Cape Town: 16° | 24° Durban: 18° | 23° Johannesburg: 18° | 25° Dar es Salaam: 23° | 26° Lusaka: 18° | 29° Harare: 15° | 29° Economic Indicators: Currency: GBP to NAD 23.77 | EUR to NAD 20.42 | CNY to NAD 2.63 | USD to NAD 19.03 | DZD to NAD 0.14 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.34 | EGP to NAD 0.39 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.72 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.72 | RUB to NAD 0.21 | INR to NAD 0.23 | USD to DZD 134.4 | USD to AOA 834.06 | USD to BWP 13.85 | USD to EGP 47.85 | USD to KES 134.48 | USD to NGN 1277.03 | USD to ZAR 19.03 | USD to ZMW 26.4 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 74513.94 Up +0.68% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1545.38 Up +1.53% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13281.24 Up +0.26% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 25917.59 Down -3.21% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 327.26/OZ UP +0.47% | Copper US$ 4.49/lb UP +1.32% | Zinc US$ 2 858.10/T UP 1.83% | Brent Crude Oil US$ 87.62/BBP DOWN -0.0043 | Platinum US$ 907.66/OZ UP +0.61%