Franse toeriste vas vir stukke olifanttand
Twee Franse toeriste is Donderdag in hegtenis geneem, nadat hul voertuig deur die polisie by die Rooidaghek ondersoek en hulle in besit van twee stukke van olifanttande betrap is. Volgens die polisie se woordvoerder vir die Otjozondjupastreek, Maureen Mbeha was die toeriste vanaf Tsumkwe na Grootfontein onderweg. - Nampa
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie