For Valour: The History of the Iron Cross and Wound Badge rn in German South West Africa deur Gordon McGregor

10 November 2005 | Kollig
\nHIERDIE boek hoop om die leemte te vul in beide die Duitse en Namibiese geskiedenis van medaljes en navorsing oor die sogenaamde koloniale Ysterkruis- en Ongevalle-medaljes wat in Duits-Suidwes-Afrika toegeken is tydens die 1914/15-oorlog.
\nTerselfdertyd bied die boek ook meer agtergrond oor die geleenthede wat gelei het tot die toekenning van die \"Hildegard Orden\" - die enigste amptelike aangepasde weergawe van die Ysterkruis. Ook interessant is die geskiedenis van die Ysterkruis en Ongevallemedaljes wat toegeken is vir die 1914/15-veldtog in die Duitse kolonie, asook \'n naamlys van diegene wat dié ordetekens ontvang het.
\n\'n Naamlys van mense wat die Hildegard Orden ontvang het, word ook vir die eerste keer ingesluit. Van spesifieke belang is die afdeling wat handel oor hoe die voormalige Duitse koloniale soldate wat in die land aangebly het ná die oorlog, hul toekennings ontvang het selfs al het hulle gewoon in \'n land wat reeds deur die Unie van Suid-Afrika geadministreer is.
\nDie boek bevat ook kopië van verskeie interessante dokumente wat verwant is aan die Hildegard Orden, die Ysterkruis en die Ongevallemedalje wat ontdek is deur die skrywer tydens die navorsing vir hierdie publikasie.
\nHierdie is beslis \'n boek wat hoort op die rakke van geskiedkundiges en versamelaars van koloniale inligting wat wentel om Duits-Suidwes-Afrika.
\nFor Valour (ISBN: 9991640614) is deur die Namibiese Wetenskaplike Vereniging vrygestel. Skakel 061 22 5372 vir meer inligting.\n

Soortgelyk

 

Voertuie deur Löwen meegesleur

12 ure gelede | Toerisme

Ronelle Rademeyer – Twee toeriste én 'n barmhartige samaritaan moes gister hulpeloos toekyk hoe beide hul voer­tuie deur vloedwater in die Löwenrivier meegesleur word.Dié twee...

Boer slag huurbeeste glo self

12 ure gelede | Misdaad

Elvira Hattingh – 'n Boer uit die Windhoek-omgewing het Donderdag sy vierde verskyning in die landdroshof in Windhoek gemaak op aanklag dat hy 'n boer...

Weer vir 19 Januarie

12 ure gelede | Weer

WEERWAAK: Wydverspreide donderbuie word oor die binneland verwag.BINNELAND: Gedeeltelik bewolk en baie warm in die Namib en verre suide met 'n paar buie, andersins gedeeltelik...

Voëlgriep dalk in Namibië

12 ure gelede | Omgewing

Adam Hartman en Erwin Leuschner – Nadat voëlgriep in Suid-Afrika in die Wes-Kaap etlike maande gelede uitgebreek het, bestaan die vrees tans dat seevoëls langs...

Mense keer op keer uit riviere verskuif

12 ure gelede | Regering

Tanja Bause – Talle huise aan weerskante van 'n rivier wat parallel met Istanbulstraat in Otjomuise loop, het Sondagnamiddag oorstroom. Baie van die betrokke mense...

Pedofielsaak skuif na hoërhof

12 ure gelede | Howe

Kristien Kruger – Die vermeende pedofiel wat daarvan beskuldig word dat hy verskeie jong seuns in Windhoek verkrag en vir pornografies doeleindes misbruik het, se...

Reënseisoen skop buitengewoon swak af

12 ure gelede | Weer

Elvira Hattingh – Ofskoon Namibië se weerkantoor opnuut wydverspreide donderbuie vir vandag oor die binneland voorspel, het die eerste helfte van die reënseisoen “baie swak”...

Noorde wag vir reën

12 ure gelede | Weer

Terwyl die sentrale en suidelike gedeeltes van Namibië hoë neerslae die afgelope paar dae aangeteken het, moet die noorde van die land nog volgens die...

Verslag: Verskaffers het Agribusdev droog gemelk

12 ure gelede | Ministeries

Mathias Haufiku – ’n Forensiese verslag oor Agribusdev se sakebedrywighede voer aan verskaffers het voorkeurbehandeling ontvang om sake met die maatskappy te doen deur prysvasstellingstaktieke...