FNB, polisie soek OTM-diewe
FNB Namibia en die Namibiese polisie bied 'n ruim beloning aan vir inligting wat tot die arrestasie en vervolging van diewe sal lei wat tussen November 2016 en September 2017 by die invrake en diefstal van geld uit verskeie outomatiese tellermasjiene (OTM's) in die land betrokke was. Groot bedrae geld is in dié tyd gebuit.
Inligting sal vertroulik hanteer word en die informant se identiteit sal beskerm word. Skakel die tolvrye nommer 0800210964, of kontak die volgende senior polisiebeamptes:
•Adj.komm Abner Agas – 081 124 2649 (Khomas)
•Adj.komm Erastus Iikuyu – 081 246 4757 (Erongo)
•Adj.komm Katrina Andreas - 081 213 1755 (Otjozondjupa)
•Adj.komm Willie Bampton – 081 129 0051 (Omusati)

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie