Fishrot: Miljoene vir ‘konsultasiefooie’
Die staat beweer dat mnr. Phillipus Mwapopi sowat N$4 miljoen van Fishcor ontvang het vir droë visprodukte wat nooit gelewer is nie.
Kristien Kruger – Die aansoek om borgtog van ses van die Fishrot-beskuldigdes het gister in die hoërhof in Windhoek hervat nadat dit in November verlede jaar uitgestel is.Mnre.
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 12:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie