Finansies wysig betaalreu00ebls
Finansies wysig betaalreu00ebls

Finansies wysig betaalreëls

Dani Booysen
Besighede benodig nie meer ''n sertifikaat dat hul belastingsake in orde is om vir betalings deur die regering te kwalifiseer nie.

Verskeie ondernemings, veral SME''s, het sedert hierdie beleid op 15 Augustus ingestel is, gekla dat hulle nie hul werkers en vir dienste gelewer kan betaal nie.

In ''n mediavrystelling herhaal die minister van finansies, mnr. Calle Schlettwein, dat wanbetaling van belasting die afgelope tyd toeneem. Agterstallige bedrae aan die ontvanger van inkomste neem dus toe.

Volgens Schlettwein het die nuwe reëls reeds ''n merkbare verskil gemaak en het die insameling van belasting verbeter. Volgens hom was ''n negatiewe invloed op ondernemings se kontantvloei - vernaam SME''s - nie verwag nie.

Die reëls is dus so gewysig dat ondernemings vanaf 4 Oktober nie meer belastingsertifikate moet toon om vir betalings te kwalifiseer nie. Sulke sertifikate sal steeds nodig wees vir enige suksesvolle aanbod om werk vir die regering te doen. Dit sluit tenders, kwotasies en ander aanbiedinge in.

Kommentaar

Republikein 2024-04-19

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

SerieA: Genoa 0 vs 1 SS Lazio European Championships Qualifying: Southampton 3 vs 0 Preston North End English Championship: Southampton 3 vs 0 Preston North End Katima Mulilo: 17° | 34° Rundu: 17° | 34° Eenhana: 18° | 35° Oshakati: 20° | 35° Ruacana: 18° | 35° Tsumeb: 19° | 33° Otjiwarongo: 17° | 31° Omaruru: 19° | 34° Windhoek: 17° | 31° Gobabis: 18° | 31° Henties Bay: 17° | 23° Wind speed: 26km/h, Wind direction: S, Low tide: 07:25, High tide: 13:40, Low Tide: 19:24, High tide: 01:48 Swakopmund: 16° | 19° Wind speed: 30km/h, Wind direction: SW, Low tide: 07:23, High tide: 13:38, Low Tide: 19:22, High tide: 01:46 Walvis Bay: 19° | 26° Wind speed: 36km/h, Wind direction: SW, Low tide: 07:23, High tide: 13:37, Low Tide: 19:22, High tide: 01:45 Rehoboth: 18° | 31° Mariental: 22° | 33° Keetmanshoop: 23° | 35° Aranos: 20° | 32° Lüderitz: 18° | 34° Ariamsvlei: 23° | 37° Oranjemund: 15° | 27° Luanda: 27° | 30° Gaborone: 19° | 32° Lubumbashi: 17° | 26° Mbabane: 15° | 28° Maseru: 11° | 26° Antananarivo: 13° | 25° Lilongwe: 16° | 26° Maputo: 20° | 31° Windhoek: 17° | 31° Cape Town: 16° | 21° Durban: 18° | 28° Johannesburg: 16° | 28° Dar es Salaam: 24° | 29° Lusaka: 18° | 28° Harare: 15° | 28° #REF! #REF!