Felix Tshisekedi nuwe president van DRK
Felix Tshisekedi nuwe president van DRK

Felix Tshisekedi nuwe president van DRK

Felix Tshisekedi, leier van die grootste opposisieparty in die Demokratiese Republiek die Kongo (DRK), het die presidensiële verkiesing gewen.

Die DRK se kieskommissie sê hy het die meeste stemme in die presidensiële verkiesing gekry wat reeds op 30 Desember 2018 gehou is. Mense wat die verkiesing gevolg het, het egter gesê dat daar onreëlmatighede tydens die verkiesing was. Martin Fayulu, ’n sakeman wat homself verkiesbaar gestel het, en Emmanuel Ramazani Shadary, die leier van die party wat aan bewind is, kan dié uitslae in die hof betwis. Martin Fayulu, die naaswenner, het intussen gesê dat die verkiesing bekonkel was. Hy meen die uitslae is 'n "verkiesingstaatsgreep". Felix Tshisekedi, wat as die nuwe president aangewys is, het die verkiesing glo met meer as 38% gewen. Foto Netwerk24/Reuters

Kommentaar

Republikein 2024-04-19

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

SerieA: Cagliari 2 vs 2 Juventus | Genoa 0 vs 1 SS Lazio European Championships Qualifying: Southampton 3 vs 0 Preston North End English Championship: Southampton 3 vs 0 Preston North End Katima Mulilo: 17° | 34° Rundu: 17° | 34° Eenhana: 18° | 35° Oshakati: 20° | 35° Ruacana: 18° | 35° Tsumeb: 19° | 33° Otjiwarongo: 17° | 31° Omaruru: 19° | 34° Windhoek: 17° | 31° Gobabis: 18° | 31° Henties Bay: 17° | 23° Wind speed: 26km/h, Wind direction: S, Low tide: 07:25, High tide: 13:40, Low Tide: 19:24, High tide: 01:48 Swakopmund: 16° | 19° Wind speed: 30km/h, Wind direction: SW, Low tide: 07:23, High tide: 13:38, Low Tide: 19:22, High tide: 01:46 Walvis Bay: 19° | 26° Wind speed: 36km/h, Wind direction: SW, Low tide: 07:23, High tide: 13:37, Low Tide: 19:22, High tide: 01:45 Rehoboth: 18° | 31° Mariental: 22° | 33° Keetmanshoop: 23° | 35° Aranos: 20° | 32° Lüderitz: 18° | 34° Ariamsvlei: 23° | 37° Oranjemund: 15° | 27° Luanda: 27° | 30° Gaborone: 19° | 32° Lubumbashi: 17° | 26° Mbabane: 15° | 28° Maseru: 11° | 26° Antananarivo: 13° | 25° Lilongwe: 16° | 26° Maputo: 20° | 31° Windhoek: 17° | 31° Cape Town: 16° | 21° Durban: 18° | 28° Johannesburg: 16° | 28° Dar es Salaam: 24° | 29° Lusaka: 18° | 28° Harare: 15° | 28° #REF! #REF!