Feestyd: Minder ongelukke en sterftes, meer verkragtings

Gedurende die feesseisoen het 571 mense die Covid-19-maatreëls oortree.
Tanja Bause
Die Namibiese polisie het die misdaadstatistieke vir die feesseisoen vir die tydperk vanaf 27 November 2020 tot Januarie 2021 bekend gemaak. Gedurende dié tydperk is 1 332 sake va ...