Familie gesoek
Familie gesoek

Familie gesoek

Ronelle Rademeyer
SYDNEY WALTER SKRYF: Ek is dringend op soek na die volgende familielede. Dis die naaste familie van oupa Herman Kaigab. Hy was die seun van wyle Jan Herman en ouma Boesman Hai-Hôms. Die groot mense woon in Gobabis, die wye Balzers, Walters en IIKhaiben familie.

Oupa Herman het jare terug getrek, en bly nou in Rehoboth. Die susters en broers van oupa Herman is ?Uxas, Dorris en Ellies, die broers Patirop en Herman.

Ons is ook dringend op soek na familie en medemense van ouma Maria (Lûdis) Volstruis. Sy is die dogter van wyle Adolf Volstruis en ouma Alwina (Lapes) Volstruis.

Voor die troue was ouma Alwina 'n Lapes en met troue het sy Volstruis geword. Die Volstruis- en Lape-familie bly in Gobabis en omgewing. Die broer se naam is Li-lae Hai-llôm.

Ek is ook dringend op soek na familie van ouma Sophia Walter (?gAi-igûs op die huisnaam). Sy het 'n paar jaar terug van Gobabis na Rehoboth met werk verhuis, met haar broer Herman Kaigab en Maria Volstruis, en woon nou in Rehoboth.

Ons is dringend op soek na hulle families wat in Gobabis bly.

Wees tog so goed en kontak pastoor Eiseb by 081 664 0274 of Sydney Walter by 081 840 1903.

Kommentaar

Republikein 2024-04-19

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

SerieA: Genoa 0 vs 1 SS Lazio European Championships Qualifying: Southampton 3 vs 0 Preston North End English Championship: Southampton 3 vs 0 Preston North End Katima Mulilo: 17° | 34° Rundu: 17° | 34° Eenhana: 18° | 35° Oshakati: 20° | 35° Ruacana: 18° | 35° Tsumeb: 19° | 33° Otjiwarongo: 17° | 31° Omaruru: 19° | 34° Windhoek: 17° | 31° Gobabis: 18° | 31° Henties Bay: 17° | 23° Wind speed: 26km/h, Wind direction: S, Low tide: 07:25, High tide: 13:40, Low Tide: 19:24, High tide: 01:48 Swakopmund: 16° | 19° Wind speed: 30km/h, Wind direction: SW, Low tide: 07:23, High tide: 13:38, Low Tide: 19:22, High tide: 01:46 Walvis Bay: 19° | 26° Wind speed: 36km/h, Wind direction: SW, Low tide: 07:23, High tide: 13:37, Low Tide: 19:22, High tide: 01:45 Rehoboth: 18° | 31° Mariental: 22° | 33° Keetmanshoop: 23° | 35° Aranos: 20° | 32° Lüderitz: 18° | 34° Ariamsvlei: 23° | 37° Oranjemund: 15° | 27° Luanda: 27° | 30° Gaborone: 19° | 32° Lubumbashi: 17° | 26° Mbabane: 15° | 28° Maseru: 11° | 26° Antananarivo: 13° | 25° Lilongwe: 16° | 26° Maputo: 20° | 31° Windhoek: 17° | 31° Cape Town: 16° | 21° Durban: 18° | 28° Johannesburg: 16° | 28° Dar es Salaam: 24° | 29° Lusaka: 18° | 28° Harare: 15° | 28° #REF! #REF!