Falcon terug op oefenveld

14 January 2019 | Sport
Die rugbyklub Reho Falcon het reeds verlede week na die oefenveld teruggekeer in die opbou na die komende 2019-klubseisoen.

Reho Falcon nooi alle belangstellende spelers, veral nuwelinge, om aan te sluit by sy oefensessies wat op Maandae, Dinsdae en Donderdae om 19:00 by die veld van die Hoërskool Dr. Lemmer op Rehoboth plaasvind.

Ronaldo Pedro, 'n voormalige Wêreldbeker-skrumskakel wat ook speler en afrigter van die nasionale sewesspan was, tree as afrigter op.

Pedro neem oor by Gerald Loubser wat verlede jaar aan die stuur was en sê in die eerste paar weke sal gefokus word op die nodige kondisioneringswerk om die spelers kompeterend in die premierliga van die Namibië Rugby-unie (NRU) te maak.

Vir navrae kan Pedro by sel. 081 212 5868 bereik word.

Soortgelyk

 

Mense uit 33 lande onder 157 rampslagoffers

4 ure gelede | Ongelukke

Ronelle Rademeyer - Sover bekend was daar nie enige Namibiërs op rampvlug ET302 van Ethiopian Airlines nie.Familielede wat passasiers van die Ethiopiese lugdiens se vlug...

Ethiopiese vliegtuig met 157 aan boord stort neer

6 ure gelede | Ongelukke

‘n Boeing 737 van Ethiopian Airlines het vanoggend onderwegvanaf Addis Ababa na Nairobi in Kenia neergestort.Die Ethiopiese eerste minister, Abiy Ahmed, het in ‘n verklaring...

braai en wen groot met . . .

1 dag gelede | In beeld

Die Namibiese weerkantoor voorspel sonnige en baie warm weer vir vandag in die verre weste en suidweste van die land, terwyl dit elders gedeeltelik bewolk...

Geingob: Gelukkig Vrouedag, vroue

2 dae gelede | Regering

President Hage Geingob sê hy erken die dapper pogings van vroue om beter gemeenskappe te skep en tot die voorspoed van die mensdom by te...

Verkrygingsraad presteer

2 dae gelede | Regering

Die Sentrale Verkrygingsraad van Namibië (CPBN) se raadsvoorsitter, mnr. Patrick Swartz, en administratiewe hoof, me. Lischen Ramakhutla, het vanoggend lig gewerp op uitdagings wat die...

Namibië topbestemming by ITB

2 dae gelede | Toerisme

Namibië is gisteraand as beste safari en wildbestemming by die Internasionale Toerismeskou in Berlyn (ITB) in Duitsland aangewys.Die minister van die omgewing en toerisme, mnr....

Wet slaan toe op wapenlisensies

2 dae gelede | Ministeries

Denver Kisting – Op die oomblik hoef iemand wat om ’n wapenlisensie aansoek doen, nie bewys te lewer dat hulle in staat is om ’n...

Water: Verligting ná hemelhoë rekeninge

2 dae gelede | Regering

Elvira Hattingh - Windhoekers wat vandeesmaand uitsonderlike hoë waterrekeninge ontvang het, kan ‘n sug van verligting slaak omdat die droogtetarief vir huishoudings net tot Januarie...

Kalender 8 Maart

2 dae gelede | Kuns en vermaak

Nou aan die gang» Tapz is 'n meester van die bira en die Wes-Afrikaanse djembe. Dit kan op sy debuutalbum, Awaited Wait, wat in Desember...