Facebook vir 11 Februarie 2019

11 February 2019 | Menings
'Uitgehonger en aangerand'



Nou dink ons dan die tronk is vir klein kinders? As die omstandigheid soooo sleg is, hoekom is dit die eerste keer dat ons hiervan hoor? Die tronk is tog vol? As jy met misdadige dinge staan, dan moet jy die punch soos 'n krimineel vat! Ek's seker dis nie 'n vyfster hotel nie, maar ek is seker dis baie beter as die selle in SA . . . #levelup - Glendyrr Bailey



Hmmmm . . . Sy is bekommerd oor hy uitgehonger word, maar die feit dat die dwelms waarmee hy gevang is duisende jongmense en gesinne se lewens verwoes, beteken niks nie. Hoe sê hulle? Wat jy saai, sal jy maai. - Yolanda Klopper



Gaan lees die hofdokumente eerder eers, nêrens is dit gesê hy is gevang met dwelms nie, onskuldig tot die hof anders kan bewys. Maar dis goed dat die koerante die waarheid begin praat en nie wat aan hul verkoop word nie. Paar maande terug was hul glo gevang met dwelms op hulle in 'n kar. Toe hof begin, kom dit uit daar was niks op hulle gevind nie, hulle was ook nie by die huis waar dwelms glo gekry is nie. So laat dit eers bewys word wie is skuldig en wie nie en wat werklik gebeur het en die redes daarvoor. Die polisie is self nie bewus dat mense in aanhouding nie kos kry nie, want die kokke steel die kos. Daar bestaan iets soos menseregte, en dit was al vir jare gereeld aangemeld by ombudsman en elke keer reik hulle dieselfde statement uit. Niemand gaan doen ondersoek nie, en glo my, die tronk is baie beter as aanhoudingselle. Niemand is bewus van wat werklik daar aangaan nie. Daar word mense ingedruk vir uitstaande boetes wat in daai omstandighede moet sit. Dit kan met enigiemand gebeur, al gesien hoe 'n oom van 70 daar moet sit oor hy uitstaande boete het waarvan hy nie eens bewus was nie. Dit is onmenslik om mense wat nog nie skuldig bevind is nie so te laat leef waar mense wat skuldig bevind is, lekker leef in die groot tronk. - Chrizel Schreuder



Damaraland eens met ys bedek



Nou toe nou, het hulle nie geweet die hele aarde was in 'n stadium met ys bedek nie? - Retha Homann



Amerikaners is maar bietjie staaadig. - Bubu Deknat



Voordat dit Damaraland was, was dit Ysland. - Len Nel



Dis ou nuus. Ons weet dit al laaaaaankal. - Audrey Van Zyl



Ooohkay! So, global warming kom al 'n lang pad as daai ys ook gesmelt het. - James Pieters



Ja, wonder wat het hulle met al daai ys gemaak. - Coetzee Van Zyl



Dakar dalk deur Namibië en Angola in 2020



Sal mos awesome wees! - Jean van Aarde



Was dit nie al voorheen in Afrika nie? Kaïro tot in Kaapstad. Ek weet net daar was baie klagtes oor vliegtuie wat aanloopbane beskadig het omdat dit te swaar was vir die lughawens wat beskikbaar gestel was. - Benitha Badenhorst

Soortgelyk

 

Gesondheidswerkers steeds werkloos

5 minute gelede | Ministeries

Henriette Lamprecht - Byna twee jaar ná hulle opleiding as gesondheidswerkers by die ministerie van gesondheid en maatskaplike dienste (MoHSS) ontvang het, sit dié werkers...

Reën bring blydskap én skade

5 minute gelede | Weer

Tanja Bause - Die afgelope naweek se goeie reëns het ook ’n keersy gehad.’n Intercape-bus het, sowat 45 km van Keetmanshoop af op pad na...

Swapo-strydros sterf

5 minute gelede | Mense

Tanja Bause – Namibië se voormalige ambassadeur in die Benelux-lande is Vrydag op Swakopmund oorlede.Mnr. Hanno Burkhard Rumpf het op 15 September verlede jaar sy...

Weer vir 11 Februarie 2019

5 minute gelede | Weer

BINNELAND: Gedeeltelik bewolk en warm tot baie warm met enkele tot geïsoleerde donderbuie oor die oostelike helfte van die land. Elders sal dit...

Kommer oor Etegameno se toe deure

5 minute gelede | Gesondheid

Catherine Sasman - Ondanks die reuseprobleem van middelafhanklikheid in die land is die enigste staatsrehabilitasiesentrum, Etegameno, se deure sedert April 2018 gesluit.Die kabinet het wel...

Commemorative Jaguar XJ50 edition makes its SA debut

5 minute gelede | Motors

Jaguar’s new XJ50, a special edition XJ sedan marking five decades of trademark luxury, performance and technology, is now available in South Africa.Unique exterior enhancements...

Is wyn ná bier iets om te vier? ...

5 minute gelede | Landbou

Bloomberg – Jy het dalk al die Duitse spreuk gehoor: Wein auf Bier das rat ich Dir, Bier auf Wein das lass sein?Dit kom daarop...

Duisende vlug voor vlamme in Nieu-Seeland

5 minute gelede | Internasionaal

’n Verwoestende bosbrand op Nieu-Seeland se Suid-Eiland sal na verwagting Sondag vererger weens ’n stormsterk wind wat die vlamme aanblaas.Duisende inwoners moes reeds hul huis...

Trop ysbere neem Russiese eiland oor

5 minute gelede | Internasionaal

Inwoners van ’n afgeleë Russiese eiland het splinternuwe probleme nadat ’n trop ysbere die eiland oorgeneem het.Owerhede op Nova Zembla, noord van Rusland in die...