“Verpleegters geskors ná kraam buite kliniek”:
Daar was ‘n tyd dat verpleegsters regtig omgegee het vir siek mense - en trots was op hulle werk. Weet daar is nog vandag van hulle - maar baie min. – Wessel Myburgh
Dis reg. Al dies wat so sit by die hospitale moet ook gaan want hulle wil nie werk nie. – Felencia van Wyk
Jaaah fire die lot!!! Te lui om te werk. Daar’s baie mense wat wil werk en hulle wat in poste sit dink hulle doen jou ‘n guns!! – Alma Goosen Badenhorst
That's very good. Hulle behandel mense soos hulle wil, geen tyd vir pasiënte. Self gesien. – Namuandi Helga
Dankie tog. – Hoases Ghaba

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie